![]() |
|
|
||
|
|
|
|
|
|
Welkom by my Afrikaanse webwerf. Die eerste fase is om Breinkaarte bekend te stel in Afrikaans. Ek het 'n eBoek geskryf wat jy kan aflaai in PDF formaat.
Die volgende fase sal motivering en sukses inligting bevat en ook in Afrikaans beskikbaar wees.
Daar is ook ander pakkette beskikbaar wat verskeie grade van gemak of moeilik verteenwoordig. Kyk gerus by http://www.google.com vir nog opsies.
|
Afrikaanse Soekenjin:
Interessante Webwerwe:
|
||||||||||||||||||
|
|
|
|
|
|
Copyright © 2006 - 2007 Moti-web.com |